Hengel Bestemmings

View previous topic View next topic Go down

Hengel Bestemmings

Post  Admin on Fri Apr 08, 2011 7:12 pm

Hierdie is n onderwerp v ons hengelaars
Hengel bestemmings is deesdae so skaars en om die regte plek te kry wat veilig is is werklikwaar moeilik.
Die doel vd blad is om mekaar te help met n ordentlike en veilige plek om te hengel

Deel jou geheime hengelpek met ons
Vrae algemene vrae oor alle vassete v hengel
Vrae oor hengel bestemmings.

Ek sal help waar ek kan.

Bawaar ons vis en natuur v ons kinders Catch & Release

Willem
avatar
Admin
Admin

Posts : 14
Join date : 2011-03-08
Age : 47
Location : Pretoria

View user profile http://emmanuelevangelie.co.za

Back to top Go down

View previous topic View next topic Back to top


 
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum