Donaldson Dam
2 posters
Page 1 of 1
Donaldson Dam
Hierdie dam id geleë net buitekant Randfontein op die n14. Hier is twee damme nl. Bottum and Top Lake
Top Lake is v lede aleenlik ++ R3000 pj
Bottom Lake is die eerste dam wat jy kry en is groter as die top lake
Spesie hengel word hier as die algemeenste vaset beskou maar die vis kom ook goed uit op die convensionele vaset.
Hierdie dam is baie veilig met nog geen insident die afgelope 10 jaar, alhoewel daar n lokasie aan die anderkant vd dam is. Geen Krag is beskikbaar maar hier is oor as genoeg koelte bome.
Karp v tot 23kg is al hier gevang en ook groot swartbaars. Nog geen baber is hier gevang nie.
Die beste aas is natuurlik Tigernuts
Louwrens Die Bestuurder kan gekontak word by 0722938464

- Attachments
Page 1 of 1
Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum